braai-pofadder-resepte

'n Lekker Maklike 'Pofadder' Resep. Die gestopte vetderm lyk kompleet nes 'n pofadder as dit gaar is.

- 1 vetderm
- 1 skaaplewer, vlies en pypies verwyder
- sout en peper

Lees verder

pannekoeke'n Heerlik, maklik en vinnige pannekoek resep.

Die pannekoek resep is vir 10-12 pannekoeke

- 1 koppie koekmeel
- 2ml sout
- 2 ekstragroot eiers, geklits
- 150ml water
- 200ml melk

Lees verder

souttert-resepte

'n Basiese souttert resep (4 – 6 porsies)

- 15ml (1e) olyfolie
- 15ml (1e) botter of margarien
- 1 medium ui, grofgekap
- 250g kaasworsies, skywe gesny
- 125g knopiesampioene, skywe gesny
- 30ml (2e) vars gekapte kruie of 10ml (2 t) droë 

Lees verder

beestong-en-mostertsous-resepte

'n Heerlike en maklike Beestong met Mosterdsous Resep.
Lekker tradisonele Boerekos

Beestong
- 1 kg beestong
- 1 klein ui
- 1 klein geelwortel
- vars seldery of pietersielietakkies

Lees verder

Skenkelpotjie-resepte

'n Heerlike Skenkelpotjie resep, vir 10 tot 12 persone

Gebruik ‘n no. 3 of no. 4 potjie.

- 2 kg lamskenkels
- sout en swartpeper na smaak
- 4 medium uie – opgekerf

Lees verder