www.maklikeresepte.co.za
01st of October 2014

Maklike Piesangbrood Resep

Piesangbrood-Resepte"

'n Lekker Maklike Piesangbrood Resep.

- 4 ryp piesangs
- ½ k margarien
- ½ t koeksoda
- ½ k melk
- 1 t vanilla
- 2 k meel
- 2 eiers
- 1 k suiker
- 1 ¼ t bakpoeier

Oond
Meng alle bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.
Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by ander, reeds gemengde bestandele.
Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur op 180 °C (350 °F)